<header> Kry DNS-konfigurasie vanaf ISP? </header> As Ja gekies word, word die instellings van die DNS-kliƫnt van u stelsel herwin vanaf die ADSL-diensverskaffer wanneer u aansluit. Dit is die beste opsie as u nie u eie DNS-bediener bestuur nie. <p><hr>