<header> HTML beskrywing </header> Hierdie veld kan gebruik word om 'n opsionele langer HTML-formaat beskrywing vir die opdrag in te voer, wat ook op die hoofblad van die module sal verskyn. <p><hr>