<header> Maksimum aantal ontvangers per boodskapaflewering </header><center> <tt>default_destination_recipient_limit</tt> </center> <hr> Die parameter spesifiseer 'n standaardlimiet vir die aantal ontvangers per boodskapaflewering. Dit is die standaardlimiet vir aflewering via SMTP, via die plaaslike afleweringsagent en via die pyppos. <hr>